Reunie SA verwelkom u

Hierdie Webwerf, Reunie-SA.co.za, is 'n verlengstuk van die webwerf Reunion-sa.com en is ontwikkel om die vertoonvenster te wees vir persone of instansies wat graag 'n reuniewebwerf wil huisves maar nie die nodige kennis of vaardighede beskik om dit self te bedryf nie. Ons, Reunie SA, stel hierdie gedeelde huisvestingdiens vir die doel beskikbaar. Indien u meer inligting benodig stuur asseblief 'n epos aan my. 'n Gratis Reunie plasings forum is ook beskikbaar by Reunion-SA.com waar u 'n reunie kan aankondig en organiseer.

Geplaas op 28 Oktober 2009 deur Leon van Niekerk  | 

Reunion SA welcomes you

This website, Reunie-SA.co.za, is an extension off the website Reunion-sa.com to enable customers without the necessary knowledge and resources to also have an own website for their reunion. Reunion SA therefore supplies customers with a shared hosting service for this purpose. To find out more about this offering please contact me by email. A free reunion forum is available at Reunion-SA.com where you can place a upcoming reunion add.

Posted on October 28, 2009 by Leon van Niekerk  |